Tot voordeel van die hele kontinent, behoort SA hande met ander Afrika-lande te vat.

Herman Mashaba, leier van ActionSA, sê Suid-Afrika moet dit met ‘n Pan-Afrika-ingesteldheid aanpak.

Indien SA die stabiliteit van ander Afrika-lande kan bevorder, sal dit onder meer ook verligting vir die Suid-Afrikaanse ekonomie bring.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×