In ‘n merkwaardige vertoning van spanwerk en koördinasie het  verskeie polisiemanne en ander belanghebbendes suksesvol ‘n kontant-in-transit-roof in Bethlehem vanoggend verhoed.

Dit het gelei na die  in hegtenisneming van vier verdagtes.

Volgens ‘n media verklaring het ‘n gebrandmerkte pantservoertuig vandag by ‘n kontant-in-transit-depot in Bethlehem aangekom. Personeel het verdagtig geword en die saak gerapporteer.

Dit is vasgestel dat die voertuig nie een van die maatskappy se voertuie is nie en die polisie is ingelig. Vier verdagtes is in hegtinis geneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×