Tussenverkiesings wat vandeesmaand en Februarie plaas sou vind met 120 dae uitgestel

Die Verkiesingskommissie se aansoek is deur die Kieshof goedgekeur om die tussenverkiesings wat vandeesmaand en Februarie plaas sou vind met 120 dae uit te stel. Die verkiesings sou vandeesweek oor ses provinsies in 10 munisipaliteite  plaasgevind het op 3 Februarie en 17 Februarie. Die besluit is verwelkom die deur Verkiesingskommissie en sê die jongste Covid-19 inperkingsmaatreëls het politieke bedrywighede beperk, wat meegebring het dat die verkiesings nie vry en regverdig sou wees nie.

Luister na potgooie hieronder