Twee Eskom-kontrakteurs is in Ermelo, Mpumalanga, doodgeskiet nadat hulle ’n voertuig by ’n werkswinkel afgelaai het.

The Citizen berig die twee mans het hul voertuig by ‘n werkswinkel in Thusiville afgelaai om in ‘n ander voertuig teruggekeer wanneer hulle aangeval was.

Die polisie het een liggaam binne die voertuig gevind en die tweede buite die voertuig.

Leë patroondoppies is ook op die toneel gevind.

Die motief vir die moord is nog onbekend en word ondersoek deur die polisie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×