Twee leiers van ‘n motorfietsklub in Sasolburg, in die Vrystaat, is albei in die rondgaande ooggeregshof in die dorp lewenslank tronkstraf opgelê vir moord.

Kelly Sephton en Raymond Edward Oosthuizen van die Relentless-motorfietsklub het in 2020 Rhyno van Niekerk vermoor.

Van Niekerk was glo in ‘n verhouding met Sephton se vrou. 

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVA) se woorvoerder, Phaladi Shuping, sê die NVG verwelkom die vonnis.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×