President Cyril Ramaphosa het John Hlophe en ook Nkola Motata, amptelik as regters van die hooggeregshof verwyder.

Dit volg op die Nasionale Vergadering se onlangse stemming oor twee afsonderlike aanklagte van wangedrag.

Hlophe en Motata maak geskiedenis as die eerste regters wat sedert demokrasiewording van die regbank verwyder word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×