Die Departement van Water en Sanitasie sê twee sluise by die Vaaldam is gesluit.

Die eerste sluishek is Dinsdagoggend gesluit, terwyl die tweede later die dag gesluit het.

Volgens die departement staan ​​die Vaaldam op 110-komma-sewe persent.

Die Bloemhofdam-bergingskapasiteit was Dinsdag op 99-komma-ses persent.

Die departement se Wisane Mavasa sê hulle sal voortgaan om die situasie te monitor aangesien nog reën later vandeesweek verwag word.

LUISTER:

error: Inhoud is beskerm !!