Twee susters is dood en een in intensiewe sorg in die hospitaal, nadat hulle by die skool van maagpyn gekla het. Volgens die LUR vir onderwys in die Vrystaat, Tate Makgoe, is die drie susters na ‘n nabygeleë kliniek geneem, waar twee van hulle dood is. Hulle ouderdomme was onderskeidelik tien- en veertien jaar. Die kinders se pa, wat dieselfde kos as hulle geëet het, is ook dood.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×