Twee tieners is buite ‘n skool in Brits ontvoer.
Polisie in Noord-Wes het verder bevestig ’n massiewe soektog is van stapel gestuur na drie verdagtes. eNCA berig die twee tieners was gister op pad skool toe toe gewapende mans in ‘n voertuig glo in hul motor vasgery en hulle ontvoer het.
Na verneem word, kom die tieners uit ‘n welgestelde familie. Die polisie doen ‘n beroep op enigiemand wat inligting oor dié saak het om na vore te kom.
1 Comment
Comments are closed.