Die Bloemfontein-landdroshof vir seksuele misdrywe het ‘n 31-jarige misdadiger lewenslange tronkstraf vir verkragting opgelê. Dit nadat hy sy 18-jarige niggie in hul ouma se huis verkrag het. In ‘n ander saak het die Thaba Nche-streekhof naby Bloemfontein nog ‘n verkragter lewenslange tronkstraf opgelê.

Hy is daaraan skuldig bevind dat hy ‘n 15 jarige meisie by haar huis in Solesha verkrag het.  Die swaar vonnisse is deur die polisie verwelkom.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×