Administrateurs van aftreefondse word onder aansoeke begrawe sedert die land se tweepot-aftreestelsel begin September in werking getree het.

‘n Fondsadministrateur by Alex Forbes sê eise met ‘n gesamentlike waarde van meer as R400 miljoen is reeds deur hulle verwerk.

Die maatskappy voorsien dat hy binne die eerste jaar van die nuwe stelsel, eise kan verwerk wat die R55 miljard-kerf oorskry.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×