Dricus du Plessis het vanoggend met sy UFC Middelgewig titel terug in Suid-Afrika aangekom.

Du Plessis het vanoggend vroeg op O.R. Tambo-lughawe geland.

Volgens die kampioen gaan hy Maandag terug in die gimnasium wees.

Die president van UFC, Dana White het onlangs bevestig dat planne nog in plek is om Dricus se volgende geveg in Suid-Afrika aan te bied.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×