ULTRA-VELDWEDLOOP – S.A. se Ryan Sandes is gereed vir die Val d’Aran – byeenkoms in Pireneë waar diè Kaapse atleet sy staal gaan toon.

Dit bestaan uit 7 wedlope met die 1ste een wat reeds Donderdag begin waar Sandes die CDH -bergreeks wedloop Vrydag dan gaan aandurf. Diè roete sluit ook valleie , watervalle , riviere en mere in.

*Deelnemers het 28 uur om diè 110km roete te voltooi wat om 06:00 (SA Tyd) begin.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×