ULTRAMARATHON – Gerda Steyn het Saterdag ook geskiedenis gemaak deur haar 5de  Twee Oseane Marathon Titel oor 56 km in te kon palm.

Goue Gerda  het diè ikoniese marathon in die Skiereiland in ’n nuwe rekordtyd van 3:26:54 afgelê terwyl haar Olimpiese Spele spanmaat Irvette van Zyl 2de was bykans 2 en ’n minute agter haar gevolg deur Loveness Madziva van Zimbabwe wat die brons medalje gewen het in 3:38:00.

*In die mans afdeling was dit Suid-Afrika se Onalenna Khonkhobe in 3:09:30 met Lloyd Bosman 28 sekondes agter hom onderskeidelik in die 1ste en 2de plek en nog ’n Zimbabwiër Givemore Mudzinganyama  in ’n tyd van 3:11:13 in die 3de plek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×