ULTRAVELD-WEDLOPE – Ultra veldwedlope is ook nou soos groot gholf- en tennis-toernooie beloon met hul eie grootte naamlik die World Trail Majors.

 As deel van diè veldtog het Kaapstad se sportbyeenkomste en toerisme ook ’n groot hupstoot gerky en sal sy 1ste ultraveldwedloop aan die einde van volgende jaar in die Moederstad aangebied word.

Diè reeks begin in Januarie in Hong Kong oor ’n afstand van 102 km terwyl Kaapstad se Ultra Trail  in November 2024 oor 166 km plaasvind met klimwerk van 7516 m.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×