Universiteite wat nie aan sekere vereistes voldoen nie, kan voortaan afgegradeer word na ‘n kollege of gesluit word. eNCA berig dit is volgens nuwe konsepreëls wat daarop gemik is om tipes opvoedkundige instellings te onderskei. Volgens die veranderinge moet ‘n universiteit ‘n wye reeks studies aanbied en 95% van die programme moet op die hoër kwalifikasieraamwerk registreer wees. Universiteite moet ook ‘n sterk navorsingskomponent hê.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×