Valke-hoof, luitenant-generaal Godfrey Lebeya, sê daar is binne slegs een kwartaal op meer as R47-miljoen  se dwelms beslag gelê.

68 verdagtes is ook in die vierde kwartaal van 2023 vir dwelmverwante misdaad in hegtenis geneem. 42 van Suid-Afrika, en 25 van buite die land se grense.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×