Oor minder as n maand is dit skoutyd in Bloemfontein en vanjaar is dit Bloemskou se 140 ste verjaarsdag. Om saam met Bloemskou verjaarsdag te vier kan persone wat tydens Bloemskou van 27 April tot 06 Mei verjaar kwalifiseer vir n gratis toegangskaartjie. Met bewys van identiteit kan jy tot en met Vrydag 21 April 2023 jou skoukaartjie by Bloemskou kantoor afhaal.  Besoekers wat hulle kaartjies voor 26 April aankoop, kwalifiseer vir n spesiale afslag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×