Munisipaliteite en verbruikers sal meer vir water begin betaal indien waterbesoedelingsprobleme nie opgelos word nie.

So sê die departement van water en sanitasie se adjunkminister, Sello Seitholo.

LUISTER HIER:

Seitholo het ook die kabinet gevra om waterbesoedeling in Suid-Afrika te erken en as ‘n krisis te klassifiseer.  Die adjunkminister is van mening dat almal moet saamwerk om hierdie groeiende probleem aan te pak en om die land se waterbronne te beskerm.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×