Jacques Freitag, voormalige hoogspring-wêreldkampioen, word steeds vermis. Netwerk24 berig sy suster, Chrissie Lewis, het hom vroëer vandeesweek by die polisie in Centurion as vermis aangemeld.

Sy verdwyning kan moontlik verband hou met ‘n werksaanbod, wat na bewering sestig duisend rand aan Freitag sou besorg. Hy word sedert 17 Junie vermis. Mense met inligting wat van hulp kan wees, moet asseblief dringend met die polisiediens in verbinding te tree.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×