‘n Vergadering rakende die grondbesetting in die suide van Bloemfontein, wat vandag sou plaasvind, is ter elfde uur uitgestel – en geherskeduleer tot 17:00 more (Donderdag).

Die Vrystaatse polisiewoordvoerder, Lt Col Thabo Covane, vertel aan Rosestad-nuus die vergadering sal insluit talle betrokke komitee-lede, Sanco, en belangroepe van die Mangaung Metro Munisipaliteit. Hy sê verder dat ‘n versterkte mag van Openbare Orde Polisie voortgaan om skarebestuurspligte uit te voer om die openbare orde te handhaaf na die grondbesettings.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×