Met die aanbreek van die Desember vakansie het die verkeer vinnig begin toegeneem op die land se paaie.  Rosestad 100.6fm is reeds vanaf vanoggend 06:00 tot vanaand 18:00 besig by Shell Ultra City met n regstreekse uitsending om die ry veilig veldtog te bemark asook om motoriste ingelig te hou van verkeer op die pad asook waar daar probleme op die pad onder vind word.  In n stadium vanoggend was daar reeds eenduisend en nege voertuie per uur deur die Verkeerdevlei tolhek in n Suidelike rigting.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×