Die drie boere wat eergister in hegtenis geneem is, nadat hulle verneemde skaapdiewe wou aankeer, verskyn vandag in die hof op Brandfort.

Klagtes van poging tot moord, ontvoering, aanranding en regsverydeling word deur die polisie ondersoek.

Die voorval het tussen Verkeerdevlei en Excelsior plaasgevind.

Skote is glo afgevuur toe een van die verdagtes wou vlug

Die boeregemeenskap van Verkeerdevlei is woedend oor die in hegtenisnemings van die drie boere, waarvan twee suster is.

Die verdagtes is sedert hul inhegtenisneming in aanhouding.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×