Die verkeersbeampte wat Woensdagoggend, terwyl sy aan diens was, geskiet is, was ‘n ma van drie kinders.

Sonica Esmeralda Smith (42) is op 1 Junie, 2007, by Struandael as ‘n provinsiale verkeersinspekteur aangestel. Sy het 14 jaar diens gedoen.

https://find-it.co.za/2022/09/22/verkeersbeampte-aan-diens-geskiet-was-ma-van-drie/
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×