Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê hy is gereed om stembriewe vir 29 Mei se verkiesing te laat druk.

Die OVK het vandag bevestig dat die kandidatelys nou gefinaliseer is.

Volgens die kommissie staan daar altesaam 70 politieke partye verkiesbaar. 31 hiervan neem vir die eerste keer aan ‘n verkiesing deel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×