Verkope van tweedehandse voertuie floreer.  Resultate vir die jaar tot September 2022 toon ‘n toename van 43 persent in voertuie wat verkoop is.  Die vooruitsigte vir verkope van gebruikte motors lyk belowend in 2023.  Daar word verwag dat verkope met twee-komma-vyf persent sal groei volgende jaar.  Dit is te midde ‘n neiging onder verbruikers om eerder ‘n tweedehandse voertuig teen ‘n laer prys te koop weens stygende lewenskostes.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×