Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het kommer oor die hoë aantal verkragtings- en moordsake in skole uitgespreek. Mchunu het gister misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal van die 2023/24-boekjaar en die eerste kwartaal van hierdie boekjaar bekend gemaak. Die polisie het in dié tydperk 91 verkragtingsake by skole aangemeld. Twaalf moorde is ook aangemeld.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×