Dit het vroeër vanjaar aan die lig gekom dat Peter Jaggers, vermeende bendebaas van Kaapstad, en ‘n vennoot moontlik in ‘n sage waarby Colombiaanse kokaïenhandelaars betrokke was, ontvoer is.

LEES MEER: Publiek se hulp benodig om liggame uit te ken

Daily Maverick berig hul liggame is in die Kliprivier in Oranjeville in die Vrystaat, vasgebind en geboei gevind. Moordsake is by die Oranjeville-polisiekantoor geopen.

Vrystaatse polisiewoordvoerder Loraine Earle het bevestig dat die twee liggame as Peter Jaggers en William Petersen deur hul families geïdentifiseer is. Die ondersoek na beweerde ontvoering word deur die direktoraad vir prioriteitsmisdaadondersoek in Gauteng hanteer.

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×