Die vermeende Ekurhuleni-reeksverkragter, Nkosinathi Phakathi, het erken dat hy vir nege jaar omtrent 90 vrouens verkrag het. Die jongste slagoffer was net nege jaar oud.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Man wat twee meisies vermoor, kry lewenslange tronkstraf plus 35 jaar

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×