Die saak van ‘n Vrystaatse polisiebeampte wat verbind word met die beweerde ontvoering van die 19-jarige Kamogelo Baukudi, se saak is tot Vrydag vir borgtoginligting uitgestel.

So sê die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Mojalefa Senokoatsane.

LEES MEER: ‘n Losprys vir die veilige terugkeer van ‘n ontvoerde Bloemfonteinse leerling word geëis

Die polisiesersant staan ​​tereg op aanklagte van ontvoering en afpersing nadat hy na bewering ‘n losprys van die ouers van die vermiste tiener geëis het.

LUISTER: 

error: Inhoud is beskerm !!