‘n Verneemde hekmotorbattery-dief is in Universitas Rif, Bloemfontein aangekeer.

Tydens die verdagte se inhegtenisname Donderdag het die AfriForum911-reaksiespan drie nuwe batterye asook dwelmmiddels gekonfiskeer. Die saak word deur beeldmateriaal van vorige voorvalle versterk.

Die verdagte is aan die polise vir veredere ondersoek oorhandig.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×