Verteenwoordigers van die nuutgestigte Afrikanerstigting en AfriForum besoek tans die VSA. Deel van die besoek is om bewusmaking van die situasie in Suid-Afrika te skep, asook hoe mense in die buiteland ʼn ondersteunende rol kan speel om ʼn toekoms vir die Afrikaner-gemeenskap in Afrika te verseker. AfriForum se hoof van Openbare Betrekkinge, Ernst van Zyl, sal die beleidshoof van die Solidariteit Beweging en die uitvoerende direkteur van die Afrikanerstigting, Ernst Roets, op die toer vergesel.

Hulle gaan by verskeie geleenthede praat, insluitend die komende National Conservatism-konferensie in Washington, en ‘n geleentheid in New York om die Afrikanerstigting bekend te stel.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×