Verteenwoordigers van werkgewers in die private-sekuriteit-sektor het ‘n nuwe loonaanbod ter tafel gelê wat die dreigende staking in die sektor kan afweer. Die 28 vakbonde wat ‘n halfmiljoen sekuriteitswagte verteenwoordig, sê die nuwe ooreenkoms sal eers bekend gemaak word sodra die werkers geraadpleeg is. Die vakbonde het verlede week planne aangekondig om van 26 September af te staak. Hulle eis 16 persent-salarisverhoging, of 900 rand vir almal. Die hoofonderhandelaar vir die vakbonde, Khumbulani Moyo, sê hulle sal teen 12 September terugvoer ge

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×