Die VF Plus het die openbare beskermer gevra om die Mangaung-metro se wanbesteding van R8,1 miljoen aan ʼn inligtingstegnologiediens te ondersoek -aangesien daar glo geen bewys bestaan dat die dienste gelewer is nie.

Die VF Plus LPW in die Vrystaat, Armand Cloete, sê die metro het in dieselfde boekjaar verkwiste uitgawes van meer as R189 miljoen gehad.

 

 

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×