Die VF Plus het gister sy verkiesingsmanifes by Pretoria se Heartfelt Arena in Gauteng bekend gestel.

Die party het ook sy 30ste bestaansjaar sedert sy stigting in 1994 gevier.

Volgens die VF Plus het hy ‘n plan om Suid-Afrika te herbou deur geleenthede te skep om die waardigheid van burgers te herstel.

Die VF Plus-leier, doktor Pieter Groenewald, het partylede en geondersteun en ondersteuners toegespreek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×