Vier Erfenisdag die maand saam met Nestlé

 Vier Erfenisdag die maand saam met Nestlé

Elke jaar in September kom Suid-Afrikaners saam om Erfenisdag te vier.

Op die 24ste van hierdie maand sal Nestlé, een van die wêreld se grootste kosmaatskappye, mense aanmoedig om ‘n soet oomblik te deel.

Die bemarkingsdirekteur, Zumi Njongwe, sê hulle is trots om al meer as ‘n eeu lank deel van Suid-Afrika se produk-erfenis te wees.

Om dit te vier, sal invloedryke Suid-Afrikaners op ‘n virtuele ChitChat-reeks sjokolade-liefhebbers aanmoedig om ‘n blaaskans te neem en hulle erfenis te eer terwyl hulle ‘n ikoniese KitKat deel.

LeandreAdmin@