Vincent Smith en Angelo Agrizzi is weer vandag in die Johannesburgse Handelsmisdaadhof

Voormalige ANC parlementslid, Vincent Smith en Angelo Agrizzi, sy medebeskuldigde, is weer vandag in die Johannesburgse Handelsmisdaadhof in
Palmridge.
Dit hou verband met beweerde omkopery in die omstrede Bosasa staatskapingskandaal.
Smith staan tereg op aanklagte van bedrog en korrupsie waarby sowat R800 000 betrokke is.
Smith is op R30 000 borgtog vrygelaat, terwyl Agrizzi in aanhouding bly.

Luister na potgooie hieronder