Voorlopige syfers vir die 2024-belastingjaar toon ‘n algemene toename in nakoming vir voorlopige belastingbetalers en trusts wat hul jaarlikse inkomstebelastingopgawes indien. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Vrydag sy syfers bekend gemaak.

Die inkomstediens sê 543 252 voorlopige belastingbetalers het hul jaarlikse inkomstebelastingopgawes vir die 2024-belastingjaar ingedien. Dit is ‘n toename van 4,76 persent vanaf die 2023-belastingjaar. Daarbenewens het belastingbetalers ook opgawes ingedien wat uitstaande was van vorige belastingjare.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×