‘n Voormalige lid van die Valke is in die Belville hof vir ernstige handelmisdaad tot 11 jaar tronkstraf gevonnis.

Aanklagte teen Esmeralde Baily wissel van korrupsie, besit of gebruik of dwelms tot dwarsboming van die gereg. Dit kom nadat sy verlede jaar skuldig bevind is op die aanklagte van onderandere ook

dat sy nalatig was en haar vuurwapen verloor het. In ‘n media verklaring het Zinzi Hani, ‘n polisie woordvoerder, gese dat sy  in 2011 deur die Serious Corruption investigation span in hegtenis geneem is, terwyl sy verbonde was aan ernstige geoganiseerde misdaadondersoeke.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×