Indien brandstofpryse in Oktobermaand weer sou daal, sal dit die vyfde opeenvolgende maand wees.

Aan die einde van die eerste week van die huidige oorsigmaand, dui voorlopige data van die Sentrale Energiefonds op noemenswaardige oorverhalings.

LEES MEER: Brandstof sal in September aansienlik minder kos

Hiervolgens kan die petrolprys met tot soveel as R1,39 per liter daal, terwyl ‘n liter diesel dalk R1,25 minder kan kos.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×