‘n Vrou van Oos-Londen is in hegtenis geneem vir die besit
van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie wat sy tussen haar boude
versteek het tydens ‘n polisie klopjag. Die polisie het inligting ontvang oor ‘n man
wat in besit van ‘n onwettige vuurwapen is, sê kaptein Hazel Mqala, ‘n
polisie-woordvoerder. Die polisie het opgemerk die man se vrou tree vreemd op
en het haar deursoek. Dit is toe dat hulle die pistool en een magasyn tussen
haar boude gekry het

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×