Vrystaat Landbou, of VL, het sy kommer uitgespreek oor verwaarloosde infrastruktuur in die Vrystaat en ook in die res van die land.

Die aard en omvang van die verval hou volgens die hom ‘n reusebedreiging vir voedselsekerheid in Suid-Afrika in.

Vrystaat Landbou vra nou dat die regering sy regmatige deel doen met die herstel en instandhouding van staatsinfrastruktuur.

Vrystaat Landbou se 2023-kongres loop vandag in Bloemfontein ten einde.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×