Vrystaatse inwoners sukkel om hul voertuie te registreer weens hulpbrontekorte by lisensiesentrums. Dit is volgens die DA in die provinsie.

Die party sê dat die Departement van Gemeenskapsveiligheid, Paaie en Vervoer ook broodnodige inkomste verloor wat deurslaggewend is vir die instandhouding en herstel van die provinsie se padinfrastruktuur.

Die DA se Jafta Mokoena sê die wanbestuur raak die veiligheid en lewenskwaliteit van inwoners direk.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×