Die Vrystaatse LUR vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Menslike Nedersettings, Saki Mokoena het ‘n nuwe provinsiale departementshoof aangekondig.

Advokaat Tumelo Phahlo se aanstelling volg op ‘n herskommeling van departementshoofde in die provinsiale regering.

Phahlo was voorheen die hoof van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×