VSA-adjunkpresident en ook presidentskandidaat van die Demokrate, sê sy sal nie stilgemaak word oor die lyding van Palestyne in Gasa nie. Kamala Harris, het die Israeliese eersteminister, Benjamin Netanyahu, aangesê om ‘n vredesooreenkoms in die Midde-Ooste te bereik.

Sy sê daar moet dringend ‘n einde aan die verwoestende oorlog in Gasa gemaak word. Harris ding teen Donald Trump mee om Amerika se volgende president te word. Dit volg nadat die VSA se huidige president Joe Biden, hom onlangs as presidentskandidaat onttrek het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×