Die World Anti-Doping Agency (WADA) het gesê dat dit Afrika se enigste geakkrediteerde dwelmtoetslaboratorium geskors het weens die versuim om aan internasionale standaarde te voldoen.

WADA het in ‘n verklaring gesê hy het die akkreditasie van die laboratorium in Bloemfontein vir tot ses maande opgeskort.

The Citizen berig die stad se laboratorium het reeds in September 2023 sekere beperkings gehad, terwyl ander aktiwiteite vir die toets van dwelms aanvanklik eers toegelaat is om voort te gaan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×