Die Portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre Veterane het ‘n oorsigbesoek aan die Bloemspruit-lugmagbasis in Bloemfontein afgesluit om onder meer die suksesse van die basis en die uitdagings wat dit in die gesig staar, te evalueer.

Die basis ondervind verskeie uitdagings soos om helikopters te diens, die onbeskikbaarheid van onderdele, sowel as die gebrek aan masjinerie om hangers en aanloopbane in stand te hou.

Die komiteevoorsitter Cyril Xaba sê dat die Weermag se probleme rampspoedig kan wees vir die veiligheid en sekuriteit van die land.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×