Wêreld Radio Dag word Dinsdag gevier met die tema, Radio: ‘n Eeu van inligting verskaf, vermaak aanbied asook om op te voed. Die Verenigde Nasies sê 2024 fokus op die hoogtepunte van die geskiedenis van radio en die groot impak wat radio op nuus, musiek en sport het.

‘n Nasionale radio stasie het Dinsdag geadverteer dat radio die lekkerste lekker is sonder om jou klere te laat waai. Radio is ook ‘n magtige kommunikasie middel in Afrika, waar tussen 60% en 80% van die kontinent se 1,4 miljard mense na radio luister. Radio in Afrika is vanjaar ‘n honderd jaar oud.

Maar Radio doen soveel meer, dit is die enigste vermaak vir mense wat nie ‘n televisiestel kan bekostig nie, en is ook die enigste vermaak vir mense wat blind is. Rosestad 100.6FM, Bloemfontein se gewildste gemeemskaps-radio-stasie, vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar.  

Bernie Naude, Algemene Bestuurder: Rosestad 100.6FM:

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×