Wyle dominee Liezel se Werner, is na bewering in ‘n tronksel in die Durbanse Westville-gevangenis dood.

Daar word vanmiddag wyd in die media oor De Jager se tronkdood berig. Tot dusver word alle beriggewing gedoen aan die hand van ‘n sogenaamde betroubare bron of bronne.

Liezel de Jager se liggaam is twee en ‘n half jaar gelede in die oprit na die pastorie in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal aangetref. Werner sou weer op 10 Mei op aanklagte van moord en bedrog in die hof verskyn.

error: Inhoud is beskerm !!