Hoofregter Raymond Zondo sê die regbank is daartoe verbind om te verseker dat
grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika vlot verloop.

Zondo het gister middag die oorhandigingseremonie van die lyste van aangewese
parlementslede (LP’s) en provinsiale wetgewers toegespreek.
Hy het die lys van die Onafhanklike Verkiesingskommissie ontvang en dit toe aan die
sekretaris van die parlement, Xolile George, voorgelê.

Dit het plaasgevind ter voorbereiding van die Nasionale Vergadering se eerste
sitting. Zondo sê hy is bewus dat daar onenigheid is oor sommige kwessies rakende
verlede week se verkiesing.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×